Whoopi Goldberg

Whoopi Goldberg
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Goldberg in 2008.

Geboortenaam Caryn Elaine Johnson
Geboorte 13 November 1955 (1955-11-13)
New York
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 4
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1982-nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Caryn Elaine Johnson (gebore op 13 November 1955),[1] professioneel bekend as Whoopi Goldberg, is ’n Amerikaanse aktrise, komediant, skrywer, en televisieaanbieder. Sy is vir 13 Emmys benoem vir haar TV-werk en is een van die min persoonlikhede wat al ’n Emmy, Grammy, Oscar en Tony gewen het. Sy is slegs die tweede swart vrou in die geskiedenis wat ’n Oscar vir toneelspel gewen het.

  1. "Whoopi Goldberg". TV Guide (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Desember 2019. Besoek op 7 Julie 2015.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy